RIVERSDAL NUUS - Was jy op Riversdal toe hierdie groot gebeurtenis plaasgevind het?
Indien wel, gaan deel gerus jou herinneringe - en dalk foto's - met Louise du Plessis, kurator van die Julius Gordon Africana sentrum/Versfeldhuis in Langstraat.
Julius Gordon Africana sentrum is op soek na nog inligting en foto's oor hierdie groot gebeurtenis:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'