HEIDELBERG NUUS - ‘n Inwoner van Heidelberg het met die oog op die komende winter besluit om na die Smurfs Speelgroep uit te reik deur ‘n klompie gebreide pantoffeltjies en wolmussies aan hulle te skenk.
Dié onbaatsugtige gebaar is deur Mariana Jacobs van Diepkloof op Dinsdag, 11 Mei gedoen.
Belangstellendes wat ook skenkings wil maak, kan Beadricks Kalmashe (prinsipaal) kontak (084 715 8785).
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'