Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Tydens die pas afgelope Goliath Davids toneelfees op Heidelberg, is 'n werkswinkel vir voornemende akteurs aangebied.
Die projekspan, onder leiding van PJ Davids het dit aangebied. Die drie beoordelaars, PJ en William Michaels was almal mede-fasiliteerders.
FOTOGALERY: Werkswinkel vir akteurs by Goliath Davids toneelfees
Die fees het Maandag, 4 Oktober begin en was met 'n gala-aand Saterdag, 9 Oktober afgesluit.
VIDEO: Werkswinkel vir voornemende akteurs
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'