SUID-KAAP NUUS - Klein Karoo International (KKI) van Oudtshoorn en Mosstrich van Mosselbaai het toestemming van die nasionale verbruikerstribunaal gekry om saam te smelt.
Dit volg na die mededingingskommissie nie die samesmelting wou goedkeur nie en die bedryf ‘n appèl aan die tribunaal gerig het.
Die stap is geneem in die lig van dalende volstruisproduksiegetalle weens verskeie faktore en het ten doel om die bedryf te stabiliseer.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'