ALBERTINIA NUUS - ’n Passasiersvoertuig en ’n bus was in die vroeë oggendure van Saterdag 1 Februarie op die N2 by Albertinia in ’n botsing betrokke.
Die voertuig en bus het tussen 01:00 en 02:00 oorkant die Alcare-aalwynfabriek plaasgevind.
Geen besonderhede oor die lot van die insittendes is tans bekend nie.
Meer inligting word geplaas soos dit bekend gemaak word.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'