RIVERSDAL NUUSFLITS - Werner van Niekerk het vroue tydens die vroue landbou vereniging se afsluiting met sy sang- en kitaartalent vermaak.
Sandra Saaiman, Marie Liebenberg, Isabel Cronjé en Ena Geldenhuys is vir 100% bywoning vereer.
Datums vir volgende jaar se vergaderings is reeds vasgemaak en is as volg:
12 Februarie, 9 April, 14 Mei, 11 Junie, 13 Augustus, 10 September en 12 November.
Vroue wat graag wil, word vriendelik uitgenooi om aan te sluit.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'