Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO'S - ‘n Klompie boere wat groot skade gely het tydens ‘n verwoestende brand in Oktober verlede jaar het hulp ter waarde van R26 000 van die Vermaaklikheid Brandhulpfonds ontvang.
Die hulp het gekom in die vorm van ‘n watertenk en -pype, en heiningpale en -draad.
Die brand het altesaam 20 000 ha fynbos tot as verbrand en talle structure vernietig.
Kyk 2 video's hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Suid-Kaap, Hessequa nuus'