RIVERSDAL NUUS - Indien iemand op Swart Vrydag (Black Friday) 'n blou plastieksak met items wat by Pep Stores gekoop is verloor het, kan hulle gerus navraag gaan doen by Pieter van Zyl by die Wembley-kafee.
Of bel hom by 082 739 0030.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'