HESSEQUA NUUS - ‘n Verdagte is vasgetrek na hy ‘n vrou op ‘n plaas verkrag en gepoog het om ‘n ander vrou tuis te verkrag.
Die verdagte is Donderdag, 17 Desember in hegtenis geneem.
Die Suid-Kaap polisie se kommunikasiebeampte, sersant Christopher Spies het gesê die moontlikheid dat nog klagtes teen die verdagte aanhangig gemaak kan word, is nie uitgesluit nie.
•Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'