Gallery
HESSEQUA NUUS - Anroux Marais, Wes-Kaap minister van kultuur en sport, het in samewerking met die ambassadeur van Holland 240 tweedehandse fietse na Suid-Afrika ingevoer.
Dié fietse word deur Marais in die Wes-Kaap versprei.
Twaalf leerders van skole in die streek wat ver na die skool of busstop moet loop, is 'n fiets en valhelm gegee.
Die kinders met hul nuwe fietse.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'