RIVERSDAL NUUS - Die vakbond Pawusa (Public Allied Workers Union of South Africa), voorheen bekend as die Staatsdiensliga, bestaan steeds.
"Pawusa was nog nooit verlore vir sy lede nie," sê Freek Adams, waarnemende voorsitter.
Lede van die vakbond se hoofkantoor het Donderdag 5 Oktober die plaaslike tak kom besoek.
Die tak sal volgende maand sy nuwe bestuur aanwys. Alle lede word gevra om dit by te woon.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'