RIVERSDAL NUUS - Twee honde van Ronald Rossouw van Riversdal het Sondagaand 26 November omstreeks 19:00 op 'n onverklaarbare manier uit die erf gekom en net spoorloos verdwyn.
Hulle is steeds weg.
Die Rottweiler se naam is Zoro en die wit hond s'n Coco.
Enige iemand met inligting kan CARS kontak by 082 962 1831.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’