STILBAAI NUUS - Die walvisuitkykpunt op dié dorp was altyd ’n gewilde stilhouplek vir inwoners en besoekers, maar die terrein was nie ontwikkel nie en motoriste het parkeer soos hulle wou.
Nadat die munisipaliteit, Stilbaai Belangeforum en inwoners hande gevat het is die Tuin-op-die-Duin gebore.
Die eens kaal, stowwerige stuk grond het onder die bekwame hand van plantkundige Naomi van Schalkwyk in ’n rustige uitnodiging verander.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'