Breaking News
HEIDELBERG NUUS - ‘n Vragmotor wat gebreek het, staan in die middel van die N2 by Heidelberg se hoofingang.
Volgens inligting het verkeersdienste pas opgedaag om verkeer te reguleer.
Motoriste word gewaarsku om op die uitkyk te wees. ‘n Stop-en-ry sal waarskynlik binnekort opgestel word.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'