Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Augustusmaand is Vrouemaand, waarin hulde gebring word aan alle vrouens - maar ook om vir daardie spesiale vrou of moeder in jou lewe te vertel hoe jy haar waardeer.
Diemiso Molebatsi, leerling joernalis van Suid-Kaap Forum, gemeenskapskoerant in die Hessequa-streek, het met twee inwoners van Kwanukuthula gesels oor hul sienswyse van Vrouedag en -maand.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'