Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Tegnologie wat sedert 2005, toe Marika Jansen (12) vermoor is, ontwikkel is, sal moontlik kan help om die raaisel van haar moord op te los.
’n Forensiese spesialis het Donderdag 19 September gesê nuwe tegnologie sal moontlik die DNS van bloedspatsels wat op Jacobus September se tekkieveters gevind is, kan ontleed.
September, ’n verdagte in die moord, is destyds vrygelaat by gebrek aan bewyse.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'