Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die ACVV Riversdal het Maandag, 29 November vanaf Riverville stadion na die ouditorium beweeg vir bewusmaking om gesinsgeweld te stop.
Dit was deel van die jaarlikse 16 Dae van aktivisme van geweld teen vrouens en kinders.
Al die plaaslikenooddienste was betrokke, soos onder meer die brandweer, verkeer, brandweer, asook personeel van die hospitaal, Working on Fire, ACVV en die gemeenskap.
Video: Stop gesinsgeweld, vra Riversdal ACVV
Alle nooddienste, die ACVV en lede van die gemeenskap was betrokke.

'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'