RIVERSDAL NUUS - Vier leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal het hul Vasbyt-sertifikate ontvang toe hulle die Kalahari Vasbyt in Januarie voltooi het.
Die Vasbyt is daagliks afgeskop met 90 minute liggaamlike oefeninge wat toegeneem het in intensiteit soos wat die vasbyt gevorder het.
Woodlands en die magtige Zambezirivier, asook Livingstone was deel van hul strawwe-spyskaart.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'