Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die Stilbaai Sakekamer het op Donderdag 25 Julie sakelui van die dorp en sleutelfigure in die Hessequa-munisipaliteit in die gholfklub vir ’n netwerkgeleentheid byeengebring.
Kernpunte van die munisipaliteit se strategiese beplanning oor die volgende paar jaar is uitgelig.
Na afloop van die aanbiedinge is die belangrikste punte daaruit in kleiner groepe bespreek.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'