STILBAAI NUUS - Drie van Stilbaai se olyfplase het op die onlangse SA Olive-kompetisie medaljes ontvang.
Kleinbergskloof, Oudewerfskloof en Kransfontein het tussen hulle 10 toekennings verwerf, waarvan die helfte goue medaljes is.
Toerismebeampte Annerise Wolmarans sê dit bewys moeilike omstandighede kry nie dié boere onder nie.
Lees meer in Vrydag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'