Gallery Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die plaaslike NG Kerk het op Saterdag 21 September sy jaarlikse basaar in die gemeenskapsaal gehou.
Besoekers het vroeg al by die tafels tougestaan en die heerlike eetgoed en gebak het nie teleurgestel nie.
Handwerk, plante en boeke en natuurlik ’n wit olifanttafel het die kleurvolle prentjie afgerond.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'