STILBAAI NUUS - Stilbaai Gholfklub se Vrouedag-toernooi, wat op Donderdag 14 September by die Stilbaai Gholfbaan plaasgevind het, het 64 dames gelok van so ver as Stellenbosch en die Strand.
Die dag het ‘n tema gehad en die prys vir besgeklede dames het gegaan aan Adéle Earle en Mariana Melville van Oubaai.
Die wenners van die dag was Aletta Vorster van Pretoria en haar spanmaat Gill Smith van Stilbaai.
Die besgeklede span, Adéle Earle en Mariana Melville van Oubaai.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’