STILBAAI NUUS - ’n Opleidingslesing oor die regte, magte en gesag van buurtwaglede is Saterdag 22 Februarie op die dorp aangebied.
Die aanbieding deur prof. Coen Marais is deur 44 lede bygewoon.
’n Reeks lesings oor die neem van verklarings word vir later in die jaar beplan.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'