HESSEQUA NUUS - Die afgelope week is 6,5 mm reën in die Korentepoortdam in Riversdal se opvanggebied gemeet en het die damvlak 'n effense styging getoon.
Die ander damvlakke in die Hessequa-streek het konstant gebly.
Die persentasies van die afsonderlike damme is in hierdie week se koerant.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'