HESSEQUA NUUS - Die afgelope week is 39 mm reën in die Korentepoortdam in Riversdal se opvanggebied gemeet en het die damvlak 'n effense styging getoon.
Die ander damvlakke in die Hessequa-streek het konstant gebly.
Die stand van damme oor die afgelope twee weke is soos volg:
20 Junie
- Korentepoortdam - 86,8%
- Duivenhoksdam - 99,9%
- Olive Grovedam - 58%
- Jongensfonteindam - 100%
27 Junie
- Korentepoortdam - 91%
- Duivenhoksdam - 100%
- Olive Grovedam - 58%
- Jongensfontein dam - 100%
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'