RIVERSDAL NUUS - Onthou om jou lootjie teen R30 per kaartjie te koop om 'n kans te staan om hierdie pragtige, oorspronklike olieverfskildery van die Sleeping Beauty in die agtergrond deur die skilder, Voges Meyer, in 'n gelukstrekking te wen.
Dit is ten bate van Huis Wallace Anderson en die trekking sal in November tydens die Wallace Anderson-kermis plaasvind.
Die gemeenskap word gevra om hierdie goeie saak te ondersteun.
Kontak hulle by 028 713 3608 vir meer inligting.
Skryf in om die pragtige skildery te wen.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'