SLANGRIVIER NUUS - ’n Projek om Slangrivier se sportfasiliteit op te gradeer, is op Vrydag 5 April bekendgestel.
Volgens Johan Jacobs, munisipale bestuurder, sal die plaaslike sportgemeenskap in die volgende drie boekjare baat by die opgradering vind.
Die beplanning van die projek sal in 2018/2019 boekjaar begin. Die totale begroting beloop R8 miljoen.
Daar word beoog om werksgeleenthede vir die plaaslike gemeenskap te skep.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'