HESSEQUA NUUS - Die speaker van die Hessequa-munisipale raad, Andrew Stroebel het die raad se reses datums aangekondig.
Hy het die raadslede egter ingelig dat hulle steeds met hul dienslewering tydens die reses moet voortgaan.
Die raad sal van Maandag, 14 Desember tot Woensdag 20 Januarie in reses gaan.
Stroebel het dit duidelik gestel dat die reses-periode nie ‘n vakansie beteken nie.
•Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'