Gallery
RIVERSDAL NUUS - Dis nie aldag wat die Slapende Skoonheid van Riversdal onder ‘n spierwit sneeukombers kan lê nie.
Die afgelope naweek se snerpende koue het die berge buite die dorp in ‘n skouspel verander.
Grové Koch het dié pragtige tonele op sy kamera vasgelê.
Foto: Grové Koch
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'