Gallery
RIVERSDAL NUUS - Welkome reën het Dinsdag 12 November oor Riversdal en omgewing uitgesak.
Die stormwaterslote het gebruis en die dreindeksels het fraai fonteintjies gespuit.
Voertuie het met ’n groot gespat deur die plasse water in die paaie geplas. Die reën het bietjie verligting gebring, want die dorp se dam het slegs 44% water, 2,7% minder as ’n week gelede.
Fotogalery: Reën bring verligting
Vlak 3 waterbeperkings is van 1 November af ingestel.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'