Die uitslae is die afgelope week ontvang en die skool kan behoorlik spog met hul 39 deelnemers.
Uitslae
Goud: Nadia Enslin - graad 6 enkel.
Silwer: Anré Farre en Ben St Arnaudt - graad 6 dubbels; Hendrik Louis Fourie en Zander Raubenheimer - graad 6 dubbels; Henco Cronjé en Guillaume Muir - graad 5 dubbels en Ilana Crous en Ané Louw - graad 4 dubbels.
Brons: Chris Pretorius - graad 7 enkel; Martin Cilliers en Luan Taljaard - graad 7 dubbels en Duan Marshall en Stephan Prinsloo- graad 7 dubbels.

Laerskool Bertie Barnard se leerders wat Amesa Wiskunde sertifikate ontvang het.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'