Video
SLANGRIVIER NUUS EN VIDEO'S - Taaibos-speelpark op Slangrivier, 15 km buite Heidelberg, is vanoggend, 7 September, amptelik in gebruik geneem.
Verskeie hooggeplaasdes het die opening bygewoon.
Suid-Kaap Forum se korrespondent, Clive Pretorius was ook daar.
Kyk 2 video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'