RIVERSDAL NUUS - Gerrit du Plessis is trots op sy leerders wat die Hessequa-skaakspan van 2023 gehaal het.
Hierdie skaakspelers het op 25 Februarie aan die Hessequa-skaakproewe by Hoërskool Heidelberg deelgeneem.
Hulle het uitstekend gevaar en deurgedring na die volgende ronde.
Van links: Sensemicia Jacobs, Chesree Pietersen, Rene Witbooi, Denika Lamberts, Chantelle Petersen, Inge Mouries, Anferneeq Jansen, G'Olin Visagie, Lando Baadjies, Armando Heynse, Jereldo Hendricks, Leancon Mano, Melvin Kiewiet, Ashley Adams, Lucin Blaauw en Shalmino Sauls. Afwesig: Shagon-Lee Stephanus
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'