HESSEQUA NUUS - Suid-Kaap Forum het die tweede van 'n reeks skilderye wat die hart en siel van die streek se hoofdorpe weergee, op Sondag 9 Februarie ontvang.
Des Smith, eienaar van Albertinia Hotel se skildery vergestalt onder meer die aalwyne wat 'n belangrike bydrae tot die dorp se ekonomie lewer.
Die kunswerk sal saam met ander wat op versoek vir die koerant geskilder word, kleur en karakter aan die kantoor verleen.
Lees 'n verwante artikel: Stilbaai in verf vasgevang
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'