HESSEQUA NUUS - Ten minste agt verdagtes in seks en verwante misdrywe sal vanaf Vrydag, 15 Januarie to 18 Februarie in streekhowe binne die Hessequa-streek weer hul plekke in die beskuldigde banke inneem.
Die agt verdagtes sluit in ‘n saambly-paartjie, ‘n onderwyser, ‘n polisieman en twee vermeende reeksverkragters.
Die beweerde misdrywe het van so ver terug as 2016 in Albertinia, Riversdal, Heidelberg en Stilbaai plaasgevind.
•Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'