Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Die Seagulls Rugbyklub het nog ’n trappie op die Presidentsligaleer geklim met Saterdag 20 Julie se oorwinning oor Riversdal.
Die A-span het met 36-13 gewen, terwyl die B-span geëindig het op 52-0.
Nie eens die snerpende koue kon die waarderende tuisskare se geesdrif demp nie.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'