Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die toekoms van die verwaarloosde stasie op die dorp is steeds duister.
Volgens Transnet wou die munisipaliteit die gebou huur, maar dokumente is nog nie ontvang nie. Transnet wil ook nie die geboue verkoop nie.
Vir die polisie is dit ‘n misdaadkopseer, maar dit hoef nie so te wees nie. Louise du Plessis, kurator van die Julius Gordon Africanasentrum/Versveldhuis meen dit kan in ’n toerismesentrum omskep word waar besoekers meer oor die dorp kan uitvind.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'