RIVERSDAL NUUS - Riversdal se skoukoningin en haar twee prinsesse is verlede Vrydagaand, 28 Januarie, tydens die landbouskou se dans aangewys.
Die drie mooistes onder die mooies is Magdel Barnard (eerste prinses), Elizma Lorents (skoukoningin) en Tina-Mari van Wyk (tweede prinses).
Die Riversdal-skou begin op Donderdag 16 Februarie en duur tot Saterdag 18 Februarie.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'