RIVERSDAL NUUS - Die Riversdal kantoor van Hessequa-munispaliteit sal vanaf 11:00 vandag, 13 Augustus weer gesluit wees.
Volgens die munisipaliteit se Facebookblad is dit as gevolg van ‘n Covid-19 voorval.
Normale dienste sal weer op Vrydag, 14 Augustus hervat word.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'