RIVERSDAL NUUS - Die motorregistrasiekantoor op Riversdal sal vir die volgende 10 dae gesluit wees.
Hessequa-munisipaliteit het in ‘n persverklaring gesê hulle ondervind ‘n personeeltekort in die kantoor as gevolg van ‘n Covid-19 voorval.
Die dienspunt sal weer vanaf 13 Augustus in werking wees.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'