HEIDELBERG NUUS - Die Grootvadersbosch-natuurreservaat naby Heidelberg sal vanaf Maandag, 6 Julie weer oop wees, onderhewig aan streng toepassing van veiligheidsmaatreëls.
Geen piekniek, kampering of oornagverblyf word toegelaat nie.
Toegangspermitte word slegs aanlyn of deur die kontaksentrum verkoop en moet dus reeds voor aankoms by die reservaat aangeskaf word.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'