Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Rekenaars is ‘n moet in die moderne klaskamer.
Dis die mening van mnr. Louis Lategan, hoof van Laerskool Volschenk op Riversdal.
Hier word leerders geleer om die internet te gebruik om navorsing vir take te doen en die take aanskoulik aan te bied op Word, Excel en Powerpoint.
Mev. Petria Lategan gee rekenaaropleiding in die goedtoegeruste rekenaarlokaal. Al die leerders in die skool ontvang rekenaaropleiding.
Leerders wat belangstel kan ook by ‘n rekenaarklub aansluit wat naskools aangebied word.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'