Gallery Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Inwoners wat wou registreer om te stem in die komende verkiesing, het die afgelope naweek die geleentheid gehad.
In die Hessequa-streek het sake redelik stil verloop. Dit kan waarskynlik daaraan toegeskryf word dat registrasies ook aanlyn gedoen kon word.
Fotogalery: Registrasienaweek stil in Hessequa
Klagtes dat die stelsel by die registrasiepunte baie stadig was, is van verskeie mense ontvang.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'