ALBERTINIA NUUS - Oker Primêr se projek, “Jobs for Carbon” het ‘n hupstoot gekry met ‘n skenking van sowat 30 spekboompies.
Caro Meiring van Boplaas in Calitzdorp het die boompies op Vrydag, 27 November oorhandig.
Die projek word deur die graad 7- en 8-leerders gedryf, wat bestaan uit medium tuinbou-en ‘n herwinningspan.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'