HEIDELBERG NUUS - Alister en Marie Pretorius het Sondag, 30 Mei hul 40ste huweliksherdenking saam met hul naaste familie en vriende aan huis gevier.
Die egpaar het vier dogters, een seun en agt kleinkinders.
Beide geniet nog goeie gesondheid.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'