Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Heidelberg landbouskou het verlede week vanaf 12 tot 15 Februarie plaasgevind en 'n besige program het gesorg dat daar iets vir elkeen is.
Die perde en perdekarretjies was soos gewoonlik baie gewild.
Mammas kon met hul babas en kleuters gaan spog, toutrekkers het gewys hul kan vas trap - en dit is maar enkele van die interessanthede wat aangebied was.
Fotogalery: 2020 Heidelberg Landbouskou
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'