RIVERSDAL NUUS - Ons Winkel en Helpende Hand se Riversdal-tak het vir Moedersdag poppe geskenk vir mamma's met Alzheimersiekte wat graag weer 'n baba wil vashou.
Van links is Marna de Villiers (Helpende Hand), Anna-Marie Hughes (Ons Winkel) en Melody Veldsman (DROOM Riversdal).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’