Volgens luitenant kolonel Chris Botes, bevelvoerder van die honde-eenheid op Oudtshoorn, het hulle tans 16 honde, maar van die honde is al ouerig.
Lede van die publiek wat belangstel om honde, tussen nege maande en drie jaar aan die polisie te skenk, kan hul plaaslike honde-eenheid kontak.
Die nommers is as volg:
- Oudtshoorn – 044 203 9058 / 082 559 4588
- George – 044 803 9112 / 082 778 7279
- Mosselbaai – 044 606 3800 / 082 778 7285
- Knysna – 044 302 6666 / 082 778 7282
'Ons bring jou die nuutste Klein-Karoo | Tuinroete nuus'