RIVERSDAL NUUS - Riversdal-polisie, by monde van hul kommunikasiebeampte, konstabel Venia Daries rig 'n versoek aan die gemeenskap om enige verdagte persone wat in woonbuurte en die besigheidsektor ronddwaal aan te meld.
Sy waarsku dat die polisie strenger gaan optree teenoor mense wat gesteelde goedere aankoop.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'