HEIDELBERG NUUS - Heidelberg-polisie het op 29 September ’n biddag gehou waartydens op hul veiligheid gefokus is.
Die verrigtinge is in die AGS Kerk-Wes gehou.
Die ongeveer 50 aanwesiges het grootliks uit plaaslike lede, asook ’n paar plaaslike inwoners bestaan.
Sers Lauriane Botha van Groot-Brakrivier was die gasspreker en pastoor Mike Gosling het die Skriflesing en boodskap gelewer.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Sers Lauriane Botha van Groot-Brakrivier was die gasspreker en pastoor Mike Gosling het die Skriflesing en boodskap gelewer.
Foto's: Clive Pretorius
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'